Hoof Skakels

Word & Spirit

Welcome Holy Spirit

Besigheidsforum

Luk 6:38

“Gee, en aan julle sal gegee word. ’n Goeie maat wat ingedruk en geskud en oorlopend is, sal hulle in jul skoot gee, want met dieselfde maat waarmee julle meet, sal weer vir julle gemeet word.”

Spesiale byeenkomste word gereël vir ons sakemense waar hul bedien word in woord en gebed. Dis God se wil dat al ons mense finansieël voorspoedig sal wees. Sakemense word toegerus om ‘n Koninkryks visie te hê.

Terug