Hoof Skakels

Word & Spirit

Welcome Holy Spirit

Gemeenskap

Sending en Uitreike

Matt 28:18-19

"Toe het Jesus na hulle gekom en gesê: "Alle mag in die hemel en op die aarde is aan my gegee. Gaan dan en maak dissipels van al die nasies, doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees."

Dis ons voorreg om betrokke te wees by sending, evangelisasie en uitreike in ons gemeenskap en regoor Suid-Afrika. Wil jy betrokke raak by een van ons uitreike en sopkombuise?

Wil jy n bydrae maak?

Kontak kerkkantoor.
sending
sending

Besigheidsforum

Luk 6:38

"Gee, en aan julle sal gegee word. ’n Goeie maat wat ingedruk en geskud en oorlopend is, sal hulle in jul skoot gee, want met dieselfde maat waarmee julle meet, sal weer vir julle gemeet word."

Spesiale byeenkomste word gereël vir ons sakemense waar hul bedien word in woord en gebed. Dis God se wil dat al ons mense finansieël voorspoedig sal wees. Sakemense word toegerus om 'n Koninkryks visie te hê.

besigheids forum

Jesus Walk

Gedurende ons jaarlikse Jesus Walk stap ons deur die strate en seën Pretoria Noord. Ons bid vir die hele area, sy mense en besighede! Dit is 'n uiters suksesvolle gebeurtenis wat alles oor Jesus gaan in Pretoria Noord!

Agtergrond

Ons Pastoor, Henri Wilson, is sedert 2001 by die kerk en is deur God geroep om die kerk op te bou en die gemeenskap te seën. Dit is presies hierdie visie wat ons gelei het om 'n jaarlikse Walk for Jesus te hê, wat vanaf 2007 op 'n jaarlikse basis plaasvind.

Jesus Walk Roete

jesus-walk
jesus-walk
jesus-walk
jesus-walk
jesus-walk